Description:n Lint in die wind is die derde en laaste boek in die treffende Offerkind-reeks deur die gewilde Afrikaanse skrywer, Elize Parker. Die reeks handel oor Emma en Izak, ’n tweeling wat by geboorte geskei is, en ’n Lint in die wind neem die leser terug na die verlede en vertel die aangrypende verhaal van hul ma, Charlene.Charlene Fourie raak swanger ná sy as tiener ’n passievolle eenaandafspraak met ’n plaaslike seun het. Sy word na ’n huis vir ongehude moeders in Pretoria gestuur en haar ma gaan ’n ooreenkoms met ’n vriendin aan om Charlene se baba, sonder haar wete, te laat aanneem.Gedurende hierdie tyd ontmoet Charlene ’n soldaat uit Rhodesië, majoor Lloyd Edwards, en trou met hom na ’n warrelwindromanse. Sy raak swanger met ’n tweeling, maar beleef ’n bitter moeilike jaar waarin Lloyd vermis raak, bipolêre depressie haar begin onderkry en sy probeer selfmoord pleeg toe sy sewe maande swanger is.In haar donkerste tyd verneem sy dat die tweeling oorlede is (’n leuen wat aan haar vertel word) en kom sy by ’n kruispad waar die toekoms donkerder as die verlede lyk. Vir Charlene is dit ’n lang pad na herstel. Sal sy ooit die waarheid uitvind oor die leuens wat haar gesin verwoes het? En sal haar drie kinders hul pad na haar toe terugvind?’n Lint in die wind is die verhaal van ’n vrou se soeke na ware vryheid en bied ook ’n kykie op die siel en wese van bipolêre depressie en die herstel wat moontlik is vir mense met geestesiektes - ’n moet-lees boek vir elkeen wat hoop soek en hoop wil deel.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with N Lint in Die Wind. To get started finding N Lint in Die Wind, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Description: n Lint in die wind is die derde en laaste boek in die treffende Offerkind-reeks deur die gewilde Afrikaanse skrywer, Elize Parker. Die reeks handel oor Emma en Izak, ’n tweeling wat by geboorte geskei is, en ’n Lint in die wind neem die leser terug na die verlede en vertel die aangrypende verhaal van hul ma, Charlene.Charlene Fourie raak swanger ná sy as tiener ’n passievolle eenaandafspraak met ’n plaaslike seun het. Sy word na ’n huis vir ongehude moeders in Pretoria gestuur en haar ma gaan ’n ooreenkoms met ’n vriendin aan om Charlene se baba, sonder haar wete, te laat aanneem.Gedurende hierdie tyd ontmoet Charlene ’n soldaat uit Rhodesië, majoor Lloyd Edwards, en trou met hom na ’n warrelwindromanse. Sy raak swanger met ’n tweeling, maar beleef ’n bitter moeilike jaar waarin Lloyd vermis raak, bipolêre depressie haar begin onderkry en sy probeer selfmoord pleeg toe sy sewe maande swanger is.In haar donkerste tyd verneem sy dat die tweeling oorlede is (’n leuen wat aan haar vertel word) en kom sy by ’n kruispad waar die toekoms donkerder as die verlede lyk. Vir Charlene is dit ’n lang pad na herstel. Sal sy ooit die waarheid uitvind oor die leuens wat haar gesin verwoes het? En sal haar drie kinders hul pad na haar toe terugvind?’n Lint in die wind is die verhaal van ’n vrou se soeke na ware vryheid en bied ook ’n kykie op die siel en wese van bipolêre depressie en die herstel wat moontlik is vir mense met geestesiektes - ’n moet-lees boek vir elkeen wat hoop soek en hoop wil deel.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with N Lint in Die Wind. To get started finding N Lint in Die Wind, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.