Read Anywhere and on Any Device!

Special Offer | $0.00

Join Today And Start a 30-Day Free Trial and Get Exclusive Member Benefits to Access Millions Books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Waar die doringbome sing

Elize Parker
4.9/5 (25053 ratings)
Description:Die drie Van der Walt niggies is elkeen vasgevang in hul eie uitdagings na die onlangse warrelwind van gebeure. Lenore worstel met ’n groot persoonlike verlies. Die kringloop van haar beproewinge oor die afgelope tyd het haar vrese oor verlating wat sy al in kleintyd ontwikkel het, net verder verdiep. Maar noudat sy self ’n ma is, besef sy dat sy haarself hiervan sal moet bevry om ’n standvastige ouer vir haar kinders te wees. Hulle oupa Tjaart se visie vir Bateleur-reservaat rus ook op haar skouers, en sy dra swaar daaraan om getrou hieraan te bly. Bella, wat al in haar tienerjare wees gelaat is ná haar ouers se selfvernietigende besluite, begeer ’n familie van haar eie. Ná haar broer, Jaco, se hartseer dood in ’n skiettragedie, het sy in haar alleenheid die ideaal van ’n perfekte familie nagejaag. Maar miskien is daar tog ’n hegte kring van liefde vir Bella bedoel wat nie uit die standaard definisie van die perfekte familie bestaan nie, maar eerder in die warm koestering van ’n laslap familie. Tarien se fokus is só onwrikbaar gevestig op haar toewyding aan die Here en die opofferings wat sy in haar diens aan Hom maak, dat sy nie besef haar sendeling bestaan het ’n selfopgelegde prys geëis wat die Vader nooit van haar gevra het nie. Haar ma is sterwend en Tarien begin wonder oor haar im-pulsiewe, romantiese uitkyk op die lewe en hoe dit haarself en haar naastes benadeel. Sy begin twyfel of dit ooit só moes wees. Miskien lê die antwoorde op haar vrae en brose behoeftes op haar grootwordplaas ...We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Waar die doringbome sing. To get started finding Waar die doringbome sing, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed.
Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Pages
272
Format
PDF, EPUB & Kindle Edition
Publisher
Luca
Release
2024
ISBN
1779880162

Waar die doringbome sing

Elize Parker
4.4/5 (1290744 ratings)
Description: Die drie Van der Walt niggies is elkeen vasgevang in hul eie uitdagings na die onlangse warrelwind van gebeure. Lenore worstel met ’n groot persoonlike verlies. Die kringloop van haar beproewinge oor die afgelope tyd het haar vrese oor verlating wat sy al in kleintyd ontwikkel het, net verder verdiep. Maar noudat sy self ’n ma is, besef sy dat sy haarself hiervan sal moet bevry om ’n standvastige ouer vir haar kinders te wees. Hulle oupa Tjaart se visie vir Bateleur-reservaat rus ook op haar skouers, en sy dra swaar daaraan om getrou hieraan te bly. Bella, wat al in haar tienerjare wees gelaat is ná haar ouers se selfvernietigende besluite, begeer ’n familie van haar eie. Ná haar broer, Jaco, se hartseer dood in ’n skiettragedie, het sy in haar alleenheid die ideaal van ’n perfekte familie nagejaag. Maar miskien is daar tog ’n hegte kring van liefde vir Bella bedoel wat nie uit die standaard definisie van die perfekte familie bestaan nie, maar eerder in die warm koestering van ’n laslap familie. Tarien se fokus is só onwrikbaar gevestig op haar toewyding aan die Here en die opofferings wat sy in haar diens aan Hom maak, dat sy nie besef haar sendeling bestaan het ’n selfopgelegde prys geëis wat die Vader nooit van haar gevra het nie. Haar ma is sterwend en Tarien begin wonder oor haar im-pulsiewe, romantiese uitkyk op die lewe en hoe dit haarself en haar naastes benadeel. Sy begin twyfel of dit ooit só moes wees. Miskien lê die antwoorde op haar vrae en brose behoeftes op haar grootwordplaas ...We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Waar die doringbome sing. To get started finding Waar die doringbome sing, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed.
Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Pages
272
Format
PDF, EPUB & Kindle Edition
Publisher
Luca
Release
2024
ISBN
1779880162
loader