Description:Die sakmense is eintlik Thea se storie, maar dis darem Miriam s'n ook...Thea moet leer om met haar dialise-sakkie te leef, maar dis nog moeiliker om met haar skuldgevoel oor die weg te kom: sy weet sy is self daarvoor verantwoordelik dat haar ma se nier, wat kleintyd in haar oorgeplant is, heeltemal opgehou funksioneer het. Tog kan sy dit nie sê nie ... en intussen hou haar ma haar oupa daarvoor verantwoordelik.Die veertienjarige Miriam sê sy is een-en-twintig, want sy moet werk kry. Hoe anders gaan sy ooit haar ma onder die sakke agter die landdroskantoor uitkry, daar waar sy haar vrugte verkoop? Daar is skaars kos in die huis en geld vir skoolgaan is daar beslis nie. En as dit van haar leeglêerpa afhang, sal die hele gesin vir altyd sakmense bly.Uiteindelik sou Thea en Miriam mekaar help, sodat elkeen kon leer hoe om haar sak weg te leef; miskien nie heeltemal weg nie, maar tog weg genoeg ...(11-14)We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Die sakmense. To get started finding Die sakmense, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Description: Die sakmense is eintlik Thea se storie, maar dis darem Miriam s'n ook...Thea moet leer om met haar dialise-sakkie te leef, maar dis nog moeiliker om met haar skuldgevoel oor die weg te kom: sy weet sy is self daarvoor verantwoordelik dat haar ma se nier, wat kleintyd in haar oorgeplant is, heeltemal opgehou funksioneer het. Tog kan sy dit nie sê nie ... en intussen hou haar ma haar oupa daarvoor verantwoordelik.Die veertienjarige Miriam sê sy is een-en-twintig, want sy moet werk kry. Hoe anders gaan sy ooit haar ma onder die sakke agter die landdroskantoor uitkry, daar waar sy haar vrugte verkoop? Daar is skaars kos in die huis en geld vir skoolgaan is daar beslis nie. En as dit van haar leeglêerpa afhang, sal die hele gesin vir altyd sakmense bly.Uiteindelik sou Thea en Miriam mekaar help, sodat elkeen kon leer hoe om haar sak weg te leef; miskien nie heeltemal weg nie, maar tog weg genoeg ...(11-14)We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Die sakmense. To get started finding Die sakmense, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.