Description:Bart Moeyaert is die jongste van sewe broers op 'n ry. Daarom is die Belgiese koning sy peetpa en het hy 'n geskenk van die koninklike paleis ontvang: 'n goue beker en 'n goue lepel met 'n kroon en die letter B daarin gegraveer. Hy wonder nog steeds of die B vir Boudewijn of vir Bart staan. In hierdie versameling sketse vertel hy van al die avonture wat sewe broers kan beleef. Deur die verwonderde oe van die jongste word selfs die mees alledaagse gebeurtenis iets buitengewoons. Die broers bly deurgaans naamloos en word net aangedui as die oudste, stilste, opregste, verste, liefste, vinnigste en "ek". Die vertellings, waarin sy ma, pa en ouma ook figureer, is tegelyk fantasie ryk en lewensgetrou. Dit is 'n boek wat oud en jonk sal geniet: van tieners tot tagtigers.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Broers (Afrikaans Edition). To get started finding Broers (Afrikaans Edition), you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Description: Bart Moeyaert is die jongste van sewe broers op 'n ry. Daarom is die Belgiese koning sy peetpa en het hy 'n geskenk van die koninklike paleis ontvang: 'n goue beker en 'n goue lepel met 'n kroon en die letter B daarin gegraveer. Hy wonder nog steeds of die B vir Boudewijn of vir Bart staan. In hierdie versameling sketse vertel hy van al die avonture wat sewe broers kan beleef. Deur die verwonderde oe van die jongste word selfs die mees alledaagse gebeurtenis iets buitengewoons. Die broers bly deurgaans naamloos en word net aangedui as die oudste, stilste, opregste, verste, liefste, vinnigste en "ek". Die vertellings, waarin sy ma, pa en ouma ook figureer, is tegelyk fantasie ryk en lewensgetrou. Dit is 'n boek wat oud en jonk sal geniet: van tieners tot tagtigers.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Broers (Afrikaans Edition). To get started finding Broers (Afrikaans Edition), you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.