Description:Joernaal vir ’n bedonnerde diva is vir alle divas wat weet dis nie maklik om te leef nie, wat verstaan dat die lewe soms ’n triomf en soms onhoudbaar is, wat weet dat geluk en leed soms ewe veel kos, en veral weet dat praat bloot asem is wat in die atmosfeer verdwyn. Die ding wat ’n diva help om koers te hou, is skryf. Dit dwing haar om gedagtes te orden, te verwoord en uit haar lyf te kry.Hierdie joernaal is ’n uitvloeisel van Oorlewingsgids vir ʼn bedonnerde diva en jou geleentheid om deel te wees van die diva se reis, en veral om die diva in jou te herontdek. Dit bestaan uit twaalf essays oor hedendaagse ervaringe wat vroue beleef, maklike resepte, uittreksels uit die roman (die divagids), asook gedeeltes waar lesers joernaal-inskrywings kan maak en teken of foto’s of prente kan inplak.Sophia Kapp bevestig weer eens wat haar ’n besondere plek in Afrikaanslesers se harte besorg het: haar deernis, haar onverskrokkenheid om die donker te erken en haar versekering dat die son altyd weer skyn.LAPAWe have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Joernaal vir 'n bedonnerde diva. To get started finding Joernaal vir 'n bedonnerde diva, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Description: Joernaal vir ’n bedonnerde diva is vir alle divas wat weet dis nie maklik om te leef nie, wat verstaan dat die lewe soms ’n triomf en soms onhoudbaar is, wat weet dat geluk en leed soms ewe veel kos, en veral weet dat praat bloot asem is wat in die atmosfeer verdwyn. Die ding wat ’n diva help om koers te hou, is skryf. Dit dwing haar om gedagtes te orden, te verwoord en uit haar lyf te kry.Hierdie joernaal is ’n uitvloeisel van Oorlewingsgids vir ʼn bedonnerde diva en jou geleentheid om deel te wees van die diva se reis, en veral om die diva in jou te herontdek. Dit bestaan uit twaalf essays oor hedendaagse ervaringe wat vroue beleef, maklike resepte, uittreksels uit die roman (die divagids), asook gedeeltes waar lesers joernaal-inskrywings kan maak en teken of foto’s of prente kan inplak.Sophia Kapp bevestig weer eens wat haar ’n besondere plek in Afrikaanslesers se harte besorg het: haar deernis, haar onverskrokkenheid om die donker te erken en haar versekering dat die son altyd weer skyn.LAPAWe have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Joernaal vir 'n bedonnerde diva. To get started finding Joernaal vir 'n bedonnerde diva, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.