Description:Marlene van Niekerk se oeuvre is ’n illustrasie van die formalistiese konsep vreemdmaking, want nie net word die alledaagse taal verruim en verbreed nie, maar selfs die opvattings oor die aard van tekste en genres word voortdurend bevraagteken.Alhoewel haar werk intellektueel uitdagend is en ’n deurdagte filosofiese onderbou bevat, is daar heelwat satire, spot en selfrefleksie aanwesig. Die opstelle in hierdie bundel beskou haar werk vanuit ’n verskeidenheid teoretiese invalshoeke en handel oor die sentrale kwessies in haar oeuvre, naamlik die skeppende skryfproses, die aard en funksie van skryf, die mens en die omgewing, vertelling en vertaling, kos en kosmaak, asook die uitbeelding van universiteite. Die navorsers is almal jong akademici wat aanklank vind by Van Niekerk se werk.Die tempteerbare oog word uitgegee deur Naledi en die SAAWKWe have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Marlene van Niekerk - 'n Huldiging. To get started finding Marlene van Niekerk - 'n Huldiging, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Description: Marlene van Niekerk se oeuvre is ’n illustrasie van die formalistiese konsep vreemdmaking, want nie net word die alledaagse taal verruim en verbreed nie, maar selfs die opvattings oor die aard van tekste en genres word voortdurend bevraagteken.Alhoewel haar werk intellektueel uitdagend is en ’n deurdagte filosofiese onderbou bevat, is daar heelwat satire, spot en selfrefleksie aanwesig. Die opstelle in hierdie bundel beskou haar werk vanuit ’n verskeidenheid teoretiese invalshoeke en handel oor die sentrale kwessies in haar oeuvre, naamlik die skeppende skryfproses, die aard en funksie van skryf, die mens en die omgewing, vertelling en vertaling, kos en kosmaak, asook die uitbeelding van universiteite. Die navorsers is almal jong akademici wat aanklank vind by Van Niekerk se werk.Die tempteerbare oog word uitgegee deur Naledi en die SAAWKWe have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Marlene van Niekerk - 'n Huldiging. To get started finding Marlene van Niekerk - 'n Huldiging, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.