Read Anywhere and on Any Device!

Special Offer | $0.00

Join Today And Start a 30-Day Free Trial and Get Exclusive Member Benefits to Access Millions Books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Stuur my groete aan Salome

Jackie Grobler
4.9/5 (31942 ratings)
Description:"Die oorlog. As ons tog net kon weet wat daar buite op die slagveld aangaan. Ons hoor sulke teenstryfige en vergesogte nuus. Nie een van ons weet meer wat gerugte en wat feite is nie".Die gedagte maal in die vroee oggendure van 15 Maart 1901 deur Salome de Waal se kop toe iemand dringend aan haar kamervenster klop. Dit is die Boereverkenner Hans van Zyl wat wegkruipplek soek. Hans, 'n ou vriend van haar broer Piet, word Salome se enigste kontak met die Boere. Hoe moet sy die opwinding verstaan wat Hans se besoeke elke donkermaan meebring? Sy is immers getroud, al beskou sy haar man, Albert, as 'n verraaier omdat hy vir die Engelse werk. Daar is ook die sjarmante maj. Bruce Symington, wat deur Salome se andersheid betower word. Maar dis uit sy lessenaar dat Salome 'n treinrooster vir die Boere steel...Salome raak so verstrengel in die spioenasienetwerk in Pretoria as in haar eie verwarde gevoelens, haar pligsbesef en haar oortuigings. Eers toe sy as hulpverpleegster in die Irene-konsentrasiekamp gaan werk, word die oorlog 'n werklikheid en neem sake 'n onverwagte verloop.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Stuur my groete aan Salome. To get started finding Stuur my groete aan Salome, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed.
Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Pages
382
Format
PDF, EPUB & Kindle Edition
Publisher
Protea Boekhuis
Release
2012
ISBN
186919750X

Stuur my groete aan Salome

Jackie Grobler
4.4/5 (1290744 ratings)
Description: "Die oorlog. As ons tog net kon weet wat daar buite op die slagveld aangaan. Ons hoor sulke teenstryfige en vergesogte nuus. Nie een van ons weet meer wat gerugte en wat feite is nie".Die gedagte maal in die vroee oggendure van 15 Maart 1901 deur Salome de Waal se kop toe iemand dringend aan haar kamervenster klop. Dit is die Boereverkenner Hans van Zyl wat wegkruipplek soek. Hans, 'n ou vriend van haar broer Piet, word Salome se enigste kontak met die Boere. Hoe moet sy die opwinding verstaan wat Hans se besoeke elke donkermaan meebring? Sy is immers getroud, al beskou sy haar man, Albert, as 'n verraaier omdat hy vir die Engelse werk. Daar is ook die sjarmante maj. Bruce Symington, wat deur Salome se andersheid betower word. Maar dis uit sy lessenaar dat Salome 'n treinrooster vir die Boere steel...Salome raak so verstrengel in die spioenasienetwerk in Pretoria as in haar eie verwarde gevoelens, haar pligsbesef en haar oortuigings. Eers toe sy as hulpverpleegster in die Irene-konsentrasiekamp gaan werk, word die oorlog 'n werklikheid en neem sake 'n onverwagte verloop.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Stuur my groete aan Salome. To get started finding Stuur my groete aan Salome, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed.
Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Pages
382
Format
PDF, EPUB & Kindle Edition
Publisher
Protea Boekhuis
Release
2012
ISBN
186919750X
loader