Read Anywhere and on Any Device!

Special Offer | $0.00

Join Today And Start a 30-Day Free Trial and Get Exclusive Member Benefits to Access Millions Books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Michel Houellebecq: Tagtig gedigte en twee essays

Unknown Author
4.9/5 (34732 ratings)
Description:Michel Houellebecq is ‘n komplekse skrywer – dubbelsinnig, ironies, meervlakkig. Aan die een kant is sy werk snydend, wreed, seksueel eksplisiet, afsigtelik. Aan die ander kant skryf hy met ‘n besonderse deernis; oplettend, intiem en ingestel op die lyding van die oues, die broses, die onvolmaaktes, die chronies oorwonnenes. Hierdie tweede vlak word gereeld misgelees, soms doelbewus geïgnoreer. Nêrens in sy werk word die fyn verweefde kompleksiteit van sy denke so duidelik sigbaar as in sy gedigte nie. En tog is sy digkuns lank oorskadu deur sy romans. Dieselfde geld vir sy essays wat wesenlike fasette van sy denke bevat maar waarvan vertalings moeilik bekombaar is. Met hierdie vertaling van tagtig gedigte en twee essays van Houellebecq, word sy sonderlinge skeppingskrag wyer bekend gestel. Die gedigte word gekenmerk deur ‘n afwesigheid waar emosie uit ellips opwel. In die nimmereindigende mobiliteit van die moderne lewe glip daar soms oomblikke van bewegingloosheid wat dui op ‘n swewing, ‘n onsekerheid. Dit is ‘n interval wat die estetiese moontlik maak; ‘n stille revolusie wat die lewe kans gee om in te haal; ‘n poësie van gestolde beweging. “Die moontlikheid om te lewe, begin in die oë van ‘n ander.” – Michel HouellebecqWe have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Michel Houellebecq: Tagtig gedigte en twee essays. To get started finding Michel Houellebecq: Tagtig gedigte en twee essays, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed.
Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Pages
216
Format
PDF, EPUB & Kindle Edition
Publisher
Hond Uitgewers
Release
2012
ISBN
1874969183

Michel Houellebecq: Tagtig gedigte en twee essays

Unknown Author
4.4/5 (1290744 ratings)
Description: Michel Houellebecq is ‘n komplekse skrywer – dubbelsinnig, ironies, meervlakkig. Aan die een kant is sy werk snydend, wreed, seksueel eksplisiet, afsigtelik. Aan die ander kant skryf hy met ‘n besonderse deernis; oplettend, intiem en ingestel op die lyding van die oues, die broses, die onvolmaaktes, die chronies oorwonnenes. Hierdie tweede vlak word gereeld misgelees, soms doelbewus geïgnoreer. Nêrens in sy werk word die fyn verweefde kompleksiteit van sy denke so duidelik sigbaar as in sy gedigte nie. En tog is sy digkuns lank oorskadu deur sy romans. Dieselfde geld vir sy essays wat wesenlike fasette van sy denke bevat maar waarvan vertalings moeilik bekombaar is. Met hierdie vertaling van tagtig gedigte en twee essays van Houellebecq, word sy sonderlinge skeppingskrag wyer bekend gestel. Die gedigte word gekenmerk deur ‘n afwesigheid waar emosie uit ellips opwel. In die nimmereindigende mobiliteit van die moderne lewe glip daar soms oomblikke van bewegingloosheid wat dui op ‘n swewing, ‘n onsekerheid. Dit is ‘n interval wat die estetiese moontlik maak; ‘n stille revolusie wat die lewe kans gee om in te haal; ‘n poësie van gestolde beweging. “Die moontlikheid om te lewe, begin in die oë van ‘n ander.” – Michel HouellebecqWe have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Michel Houellebecq: Tagtig gedigte en twee essays. To get started finding Michel Houellebecq: Tagtig gedigte en twee essays, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed.
Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Pages
216
Format
PDF, EPUB & Kindle Edition
Publisher
Hond Uitgewers
Release
2012
ISBN
1874969183
loader